| Kwelvrae | Wat is Woes? | Adverteer | Publiseer jou skryfwerk | Registreer | Teken In





Skrywers : Ans Coetzee



0-9 - A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K -
L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W -
X - Y - Z

Ans Coetzee



E-pos die skrywer
E-pos my as hierdie skrywer werk instuur
17 mense volg hierdie skrywer se werk

Lid vir 2 jaar 2 maande 4 weke 19 ure

Meer fotos van Ans Coetzee


Lees meer oor Ans Coetzee

Ek speel met woorde en hoop dat dit sin maak. Skryf is vir my selfterapie.

Ek is maar net ek. Hou nie van pretensies en is lief vir die liefde, opregte en eerlike mense.

Ek is vrou
Ek is ma
Ek ouma
Ek is vriendin
Ek is kind van God


'n Mens wat lief is vir my skepper wat lief is vir my gesin en daarvan hou om minderbevoorregte mense te help veral oumensies in nood en kinders.

Ek is lief vir diere en ook betrokke by om te help om die Cheetah katspesie vir oorlewing te red.

In kort ek is lief vir die liefde, opregtheid en eerlikheid en hou nie van die negatiewe dinge in die lewe.

Agtergrond: Ek is in Steynsrus gebore en het daar gematrikuleer, het 13 jaar in Bethelhem gebly en woon nou reeds 18 jaar in Bloemfontein.  Ek is 34 jaar getroud met Johann Coetzee ons het twee lieflike kinders Annelize en Pieter.
My twee kleinkinders Ilzene en Michael-John is baie diep in my hart. .

© Kopiereg 2007 : Ek behou kopiereg op al my gedigte.

My Woes vriende




Gunstelinge
Ma


Skrywer se groepe
Bloemfontein kuiergroep


Werk publiseer deur die skrywer

D = Werk saam met ander skrywer publiseer


Totale - Statistieke 1 uur oud
Totale werk publiseer: 100
Totaal gelees: 64,129
Totaal kommentaar: 228

Gedigte deur die skrywer Klik hier vir hulp
Verwerping
Mamma
Ans se vriendelike Tabernakel deur Calette Meiring
Glasstukke
Vriende
   Wys al 98 gedigte   Wys meer

Happies deur die skrywer Klik hier vir hulp
NUWE DIGBUNDEL SIEN LIG : BLIKeMMER


296 gebruikers aanlyn
14 lede aanlyn

Laaste werk in:
00:10:10
Wys alle nuwe werk

Teken In
E-pos adres:
Wagwoord:




Woes Gunstelinge
Goedkoop Versekering
Lewensversekering
GNN - Gebedsgroep
WoesBlog Forums
Spraar tot 25% op versekering